Dundee Precious Metals: Umweltvergiftungen in Armenien und Namibia
February 8, 2016
In dem kleinen Dorf Geghanush im Süden Armeniens regt sich Widerstand gegen das kanadische Bergbauunternehmen Dundee Precious Metals (DPM) und dessen lokales Tochterunternehmen, das in der Region Syunik verschiedene Edelmetalle abbaut. Laut einer Petition von 184 Bewohnern von Geghanush bedrohen die Rückhaltebecken der Mine, die DPM reaktiviert hat und nun für seine Rückstände nutzt, die Menschen, Tiere und die Umwelt in der Region.
Arseenvlakke ‘steeds te hoog’
December 29, 2015
In ’n nuwe verklaring wat CEE Bankwatch Network op 22 Desember uitgereik het, hou die organisasie vol dat gesondheidsverslae verspreide “oormatige blootstelling” van giftige arseen by Dundee Precious Metals (DPM) se smeltery op Tsumeb bevestig. Die organisasie se aanspraak is gebaseer op ’n voorlopige verslag van agtereenvolgende toetse wat die Namibiese regering tussen 2011 en 2013 gedoen het wat tot die gevolgtrekking gekom het dat “onlangse urinêre arseenkonsentrasies wydverspreide, oormatige blootstelling op die aanleg” bevestig het. Dié verslag is in Augustus 2013 bekend gemaak.
Bankwatch sê Dundee belieg publiek
December 7, 2015
Die internasionale nie-regeringsorganisasie CEE Bankwatch Network sê Dundee Precious Metals (DPM) onderspeel doelbewus die gevare van anorganiese arseentrioksied, ’n neweproduk van die smeltingsproses van koper by die smeltery op Tsumeb. In werklikheid, wys Bankwatch daarop, het die VSA se Agentskap vir Gifstowwe en Siekteregister arseentrioksied as “een van die giftigste en algemene vorme van arseen” geklassifiseer.
Ministerie sê oor Dundee-stortingsterrein
November 30, 2015
Die ministerie van die omgewing en toerisme is bewus van die terrein by die Dundee Precious Metals-aanleg op Tsumeb waar arseen in groot sakke in die wind en weer lê en meen ’n langtermynoplossing is die totale verwydering van alle materiale wat tans daar geberg word. Só het die omgewingskommissaris van die ministerie van die omgewing en toerisme, mnr. Teofilus Nghitila, Donderdag gesê in reaksie op ’n artikel in ’n dagblad na aanleiding van ’n internasionale verslag. In dié verslag word aangevoer dat Dundee arseen op ’n oop perseel “opgaar” voordat dit verkoop en uitgevoer word.
Dundee brushes off poisoning claims
November 25, 2015
The Tsumeb-based mining company responded yesterday to questions sent by Namibian Sun on Monday, following an article that was published by international non-government (NGO) group BankWatch which claimed that the waste disposal site at the Tsumeb Smelter is piling up with arsenic left from the smelting of European ore – sparking fears of soil and water contamination. DPM spokesperson Alina Garises says BankWatch has a long history of being against mining of any sort.
Dundee accused of stockpiling arsenic at Tsumeb
November 24, 2015
An international non-governmental organisation has accused Dundee Precious Metals of stockpiling arsenic, which they say was left over from the smelting of copper from Europe. CEE Bankwatch Network fears that the stockpiling of arsenic could eventually contaminate the soil and water in the Tsumeb area where Dundee is based. Dundee yesterday said they would respond to the allegations at a later stage. Minister of Environment and Tourism Pohamba Shifeta yesterday said he is not aware of the allegations, but noted that his ministry is closely monitoring the situation.